
I am available to come and tell my story, and make a difference at your venue. Schools, old age homes, ladies events, parties. I can be your background music vibe, or share my story with my music, to inspire everyone to enjoy the moment.
Ek is gereed om te kom na jou, om my storie te kom deel en 'n verskil te maak. Skole, aftreeoorde, dames geleenthede, partykies. Ek kan jou agtergrond musiek wees, of my storie kom deel met my musiek, om so bietjie inspirasie te gee, en seker te maak almal geniet elke oomblik.
rouchelleeksteen@yahoo.com
082 500 4465